Home Podcasts Groen Ambulans
Groen Ambulans

Groen Ambulans

Pottie en Vriende 6 Episodes Aug 17, 2026

Hierdie podcast vertel stories van groot dors en groot nadors. Dit handel oor die begeerte na water en die ervaring van dors, asook wat daarna kom. Luisteraars word geneem op 'n vertellende reis deur verskillende situasies waar dors 'n rol speel. Die inhoud is in Afrikaans en bied 'n unieke perspektief op hierdie universele tema.

Episodes

RICUS NEL EN HAMMIE WESSELS
RICUS NEL EN HAMMIE WESSELS Aug 17, 2026 3654 Pottie gesels met die dinamiese duo; die burger en chips, die bo-lip en snor, en sommige sê selfs ’n beter kombinasie as Jesse Kriel en Damian de Allende: Ricus Nel en Hammie Wessels. Twee gaste, hope stories en natuurlik genoeg grappies om die gesprek lekker skeef te laat loop.Volle episode op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_06Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.For
AB DE VILLIERS
AB DE VILLIERS May 8, 2026 5980 Pottie en AB de Villiers vat ’n draai deur die hoogtepunte, die druk en die stories wat jy nie altyd op die scorecard sien nie.Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_05Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.For the Jol and the Liver!Kry jou JOLIVER hier: https://bit.ly/myjoliver#GroenAmbulans05 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnABdeVilliers #
RIKUS DE BEER
RIKUS DE BEER Dec 16, 2025 4882 Pottie gesels met sy ou vrind - Jonathan van RadioRaps, maar kry toe perongeluk sy alter-ego, Rikus De Beer.Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_04Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.For the Jol and the Liver!Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver#GroenAmbulans04 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnRikus De Beer #SouthAfrica #PodcastClip #
PEACH VAN PLETZEN
PEACH VAN PLETZEN Nov 28, 2025 3171 Pottie gesels met die vader van #Mengels - Groothond homself, Peach van Pletzen.Volle episode ook beskikbaar op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_03Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.For the Jol and the Liver!Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver#GroenAmbulans03 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnPeachvanPletzen #SouthAfrica #PodcastClip #LuisterNou #Joli
ICHNUS WAIT
ICHNUS WAIT Nov 21, 2025 3432 Pottie gesels met baanbreker-musikant en entrepreneur, Ichnus Wait.Volle episode op Youtube | Spotify |Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_02Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.For the Jol and the Liver!Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver#GroenAmbulans02 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #Pottie En Ichnus Wait #SouthAfrica #LuisterNou #Joliver
JO BLACK
JO BLACK Oct 16, 2025 2882 Pottie gesles met geliefde musikant, spreker en entrepreneur, Jo Black.YouTube & Podcast: bit.ly/GA_ep_01Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the liver!#GroenAmbulans01 #Afrikaans #Joliver

Recommended