Home Podcasts Grys en Gatvol
Grys en Gatvol

Grys en Gatvol

Melanie Verwoerd and Maritza Breitenbach 21 Episodes Jul 14, 2026

Ons praat, lag en huil oor peri- en post-menopousale dinge waaroor vroue wonder en fluister (of 2 uur in die oggend "google"). Volg ons op Facebook en Instagram.

Episodes

HOU BENE HOU! Breekpunt of beenwys? Jul 14, 2026 00:51:41 Beengesondheid gaan oor soveel meer as net sterk bene – dit gaan oor ’n sterk, aktiewe en onafhanklike lewe. In hierdie episode gesels ons met Dr. Marius Roos, hoof van die Instituut vir Osteoporose in Suid-Afrika. Dr Roos praktiseer by die Louis Leipoldt Mediese Sentrum, met ‘n sterk fokus op beendigtheidskanderings, fraktuurrisikobepaling, leefstyladvies en individuele behandelingsplanne. Ons
M&M oefen met Izzy Jul 1, 2026 00:46:13 Hoe om te oefen in menopause. Om die oefeninge te sien, gaan asseblief na YouTube https://youtu.be/P6OKx1r6bng Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Dermdrama: IBS, angstig en hardlywig? Jun 17, 2026 00:49:16 In hierdie episode van Grys & Gatvol duik ons diep in die fassinerende wêreld van die mikrobioom – die triljoene bakterieë wat in jou ingewande woon en ’n verrassend groot invloed op jou gesondheid het. Ons ondersoek hoe die mikrobioom verband hou met menopouse, hormone, energie, velgesondheid en selfs depressie en angs. En hoe beïnvloed jou leefstyl, stres, dieet, antibiotika en ouderdom die del
Kroniese Uitputting: Waarheen is my Energie? Jun 2, 2026 00:45:02 Grys, Gatvol en Gedaan: Stres, uitbranding en waar jou energie heen verdwyn het. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Knyp hier, knyp daar, en siedaar! May 26, 2026 01:02:08 Ons praat blaas, vaginale prolaps, Kegels, fisioterapie en hoekom jou pelvic floor aandag verdien. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Help! My blaas sak uit May 19, 2026 00:14:54 Wat is ’n prolaps, wat is die tekens, en hoe kyk jy self in die spieël? 🔍🌸 Het jy al gewonder wat ’n prolaps (of versakking) presies is, maar jy is te bang of skaam om te vra? Jy is beslis nie alleen nie! Dit is iets waaroor veels te min vroue praat, maar wat geweldig baie van ons raak. In hierdie video bespreek ons: Wat beteken ’n prolaps nou eintlik in gewone mensetaal? Wat is die vroeë tekens e
Ma ...Waar begin en Eindig jy? May 12, 2026 00:47:48 MOEDERSDAG - Generasie gapings, liefde en leiding Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Aanloklikheid: Wat Laat die Vonke Spat? May 5, 2026 00:17:56 Wat trek mense seksueel aan? Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Gesondheid en Fiksheid Apr 28, 2026 00:45:07 Oefening is nie n keuse nie. Bou nou spiermassa vir 'n aktiewe lewe later. Ons gesels met Izzy Ellis oor die impak van estrogeenverlies op spiermassa, beendigtheid, die brein, en metabolisme, en hoe om dit te oorkom. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for
Marita van der Vyver Apr 21, 2026 00:51:24 Verandering ... vrees en vryheid. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Histerektomies Apr 14, 2026 00:33:13 Alles wat jy moet weet. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Seks! Apr 7, 2026 00:55:06 Alles wat jy nog altyd wou weet oor seks maar te skaam was om te vra. EKSPLISIETE INHOUD: Hierdie episode bevat eksplisiete inhoud, so wees versigtig wanneer en waar jy daarna luister. Sponsored by: Frozen for You: https://frozenforyou.co.za/ Probitec: https://probitec.co.za/ Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of pers

Recommended