Home Podcasts Magalies Potgooi
Magalies Potgooi

Magalies Potgooi

Magalies Afrikaanse Podcast 219 Episodes Oct 13, 2026

Magalies Potgooi is 'n Afrikaanse podcast wat ligte filosofie en alledaagse gesels kombineer. Daar word elke Woensdag 'n nuwe episode vrygestel, met verskeie substrome soos Klets, Boekklub, Hensoppers, Pop en KletsBotBoks. Die geselsies wissel van ontspanne praatjies tot boekbesprekings, verhale van Suid-Afrikaners oor die wêreld, en selfs debatte tussen chatbots. Hulle beweer hulle het geen antwoorde nie, maar hou steeds nie hul bekke nie.

Episodes

[214] Pop! Die Kantoor
[214] Pop! Die Kantoor Oct 13, 2026 00:49:59 Net 'n lekker gesêls oor die Afrikaanse TV reeks "Die Kantoor"Nog Pop! Episodes - Magalies - Pop - playlist | Spotify
[213] AI hacking skandaal
[213] AI hacking skandaal Oct 6, 2026 00:57:20 Die Hugging Face Kunsmatige Intelligensie insident het almal bietjie regop laat sit oor KI-veiligheid. Ons delf in.
[212] Bestaan tafels & stoele? (Poëtiese Naturalisme)
[212] Bestaan tafels & stoele? (Poëtiese Naturalisme) Sep 22, 2026 00:52:20 Sean M. Carroll se metafisiese raamwerk genaamd Poëtiese Naturalisme word vandag bespreek.
[211] Die siel van die mier
[211] Die siel van die mier Sep 15, 2026 01:07:17 Diere soos miere wat hulle self opoffer vd "Greater Good", Eusosialiteit, Superorganismes en nog baie meer vreemde stories.
[210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit?
[210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit? Sep 1, 2026 00:50:24 Ons tekkel die Ought-is puzzle en praat oor Sam Harris se idees oor moraliteit.
[209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn)
[209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn) Aug 25, 2026 01:06:56 In die gees van My Octopus Teacher kyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof.Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies PotgooiHoofstukke: 00:00; Seekatte en Peter Godfrey-Smith11:38; Ensellig17:36; Subjektiewiteit en agenskap, hoë agentskap2
[208] Klets - Die drama van Skaak
[208] Klets - Die drama van Skaak Aug 18, 2026 00:57:18 - Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self.Hoofstukke:00:00; 3D skaak, geskiedenis07:36; Rekenaar & Internet invloed, Fases vd spel18:02; Gary Kasparov, Bobby Fisher, Vrouens30:09; Skaak heros op Youtube, brein energie36:32; Taktieke46:24; Cheating50:34; Speel met kinders, Skoolherhinneringe
[207] Hoe om 'n (movie) taal te maak
[207] Hoe om 'n (movie) taal te maak Aug 11, 2026 01:00:50 00:00; Vark Latyns, Hangul, minder letters en kappies11:30; Amerikaanse spelling, verbuigings en irregular verbs15:42; Esperanto & Conlang30:43; Lord of the Rings, High Valyrian, Klingon, District 943:48; Toki Pona48:38; Hoekom tale maak? Eddie Vedder, Filosofietaal
[206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese)
[206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese) Aug 4, 2026 00:52:56 Is die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei.Nog BotBoks episodes: Magalies - KletsBotBoksHoofstukke:00:00; Gaia ying-yang & debat opstel11:05; Die debat begin28:22; Nuwe KI gedrag!39:14; Wat sê Gemini?
[205] Tyd en Spesiale Relatiwiteit
[205] Tyd en Spesiale Relatiwiteit Jul 28, 2026 00:58:58 Tyd, Einstein, Time Dilation en die geografie van Spacetime.Plus, ons verduidelik die tyd-wetenskap in Interstellar en Project Hail Mary.Hoofstukke:00:00; Wat beteken "Wanneer"?09:30; Spesiale relatiwiteit inleiding & Time dilation16:18; Tweeling tydeksperiment & Lorentz faktor20:52; Spacetime - maklike verduideliking25:20; Bestaan die verlede of toekoms? 32:57; Nie een enkele &#
[204] Pop! Bruce Willis flieks
[204] Pop! Bruce Willis flieks Jul 21, 2026 00:45:31 Ons vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar meestal is ons maar net nostalgies oor al sy vermaaklike flieks.Nog Pop! episodes: Magalies - PopHoofstukke:00:00; Spiere, seks, 12 Monkeys06:25; Komedierolle, cartoons, flieks met nommers09:55; 6th Sense, Friends, sy grootwordjare13:
[203] Van eensellig tot interstellêre reisigers (die Alien Filter)
[203] Van eensellig tot interstellêre reisigers (die Alien Filter) Jul 14, 2026 00:54:45 Wat is die stappe wat 'n beskawing moet deurloop om van eensellige lewe tot interstellêre reisigers te ontwikkel? Ons vat 'n reis deur biologie om te ondersoek waar die Groot Filter moontlik lê.Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzTHoofstukke:00:00; Fermi Paradoks & Gravitasieput08:18; Begin van lewe19:11; Prokaryotic vs Eukaryotic 26:29; Meersellig31:12

Recommended