Home Podcasts Inspirasie saam met Lynette Beer
Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer

Radio Pulpit 150 Episodes Oct 8, 2026

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein maar kragtige potgooi wat op Radio Kansel se Goeie Nuus Tyd elke Donderdagoggend uitgesaai word. Dit is vir baie luisteraars een van die hoogtepunte van die week. Die gesprekke fokus meestal op verhoudings – met God, met mekaar en met jouself. Lynette Beer deel inspirasie en praktiese wysheid oor hoe om hierdie verhoudings te verstaan en te versterk.

Episodes

Help sonder 'n steek
Help sonder 'n steek Oct 8, 2026 4:58 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38 Lynette Beer Inspirasie
Stel jou saak op ‘n vredevolle manier
Stel jou saak op ‘n vredevolle manier Oct 1, 2026 4:45 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Stel jou saak op ‘n vredevolle manier” uit 1 Sam 25. Lynette Beer Inspirasie
Soms is dit bietjie jou beurt
Soms is dit bietjie jou beurt Sep 24, 2026 5:02 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19. Lynette Beer Inspirasie
Jy is nie foutief nie
Jy is nie foutief nie Sep 17, 2026 5:08 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139. Lynette Beer Inspirasie
Wanneer verwerping 'n stem kry
Wanneer verwerping 'n stem kry Sep 3, 2026 5:13 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer verwerping ‘n stem kry” uit Genesis 1. Lynette Beer Inspirasie
Wanneer mense jou hart verkeerd lees
Wanneer mense jou hart verkeerd lees Aug 27, 2026 5:21 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer mense jou hart verkeerd lees” uit 1 Sam 1. Lynette Beer Inspirasie
God bepaal jou waarde
God bepaal jou waarde Aug 20, 2026 5:01 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God bepaal jou waarde” Lynette Beer Inspirasie
Sien jy die waterput in jou woestyn?
Sien jy die waterput in jou woestyn? Aug 13, 2026 5:10 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Sien jy die waterput in jou woestyn?” Lynette Beer Inspirasie
Wat het hulle in jou huis gesien?
Wat het hulle in jou huis gesien? Aug 6, 2026 5:00 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wat het hulle in jou huis gesien?” uit 2 Konings 20. Lynette Beer Inspirasie
Is jou vertroue vernietig?
Is jou vertroue vernietig? Jul 30, 2026 4:58 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Is jou vertroue gebreek?” soos Josef byvoorbeeld. Lynette Beer Inspirasie
Jou fokus bepaal jou leefwyse
Jou fokus bepaal jou leefwyse Jul 23, 2026 4:52 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou fokus bepaal jou leefwyse” uit Rom 12:2F en Fil 4:8. Lynette Beer Inspirasie
Liefde wat land?
Liefde wat land? Jul 16, 2026 4:51 Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Liefde wat land” uit 1 Kor 13 Lynette Beer Inspirasie

Recommended