Home Podcasts Huisgenoot Ware Lewensdramas
Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot 30 Episodes Sep 21, 2026

In dié podcast herleef ons die dramatiese en ikoniese stories uit die eeue oue tydskrif Huisgenoot. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste wat agter hierdie verhale sit. Elke episode bied 'n diepgaande blik op die gebeure en mense wat die stories so onvergeetlik gemaak het. Luisteraars kan nuwe insigte en agtergrond verwag by die bekende vertellings.

Episodes

Episode 37: Die ontvoering van Gerco van Deventer
Episode 37: Die ontvoering van Gerco van Deventer Sep 21, 2026 31:56 Hy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom
Episode 36: 'n Slikramp vernietig die dorpie Jagersfontein
Episode 36: 'n Slikramp vernietig die dorpie Jagersfontein Sep 14, 2026 30:00 Dit was soos iets uit 'n rampfliek toe slik die plattelandse dorpie Jagersfontein insluk.
Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard rand
Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard rand Sep 7, 2026 30:00 Hildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef.
Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat
Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat Aug 31, 2026 30:00 Hul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.
Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo
Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo Aug 24, 2026 30:00 Die jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek.
Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager
Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager Aug 17, 2026 30:00 Die geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe.
Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes
Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes Aug 10, 2026 30:00 Kiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.
Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn
Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn Aug 3, 2026 30:00 Wanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek.
Episode 29: Die gruwels van reeks-verkragter en moordenaar Johannes Britz
Episode 29: Die gruwels van reeks-verkragter en moordenaar Johannes Britz Jul 27, 2026 30:24 Ongelukkig was Johannes Britz tot op sy laaste oomblikke vir menigte vrouens ’n nagmerrie van ‘n man.
Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg
Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg Jul 20, 2026 30:00 Op Oukersdag 2022, is talle Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe 'n gastenkwa in Boksburg ontplof het. 41 mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor.
Episode 27: Die raaisel oor die Willem Kruger se dood
Episode 27: Die raaisel oor die Willem Kruger se dood Jul 13, 2026 30:00 Willem Kruger se skielike verdwyning na ‘n vrolike kuiery het die hele land se aandag aangegryp. Wanneer sy voertuig later in die Vaalrivier ontdek word, is daar skielik baie meer vraagtekens as antwoorde en gerugte van vuilspel steek dadelik kop uit. Wat het daardie aand gebeur?
Episode 26: Die moord van Charl Munnik deur diamantdiewe
Episode 26: Die moord van Charl Munnik deur diamantdiewe Apr 8, 2025 30:48 Dit was ’n juweeldiefstal soos uit ’n rolprent, maar toe die skote begin klap lei dit tot die dood van ’n geliefde Worcester-juwelier.

Recommended