
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Die program word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Episodes

Elektriese motors begin spoed vang
Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Volg RSG Geldsake op Twitter

Hof bevind minister het verkeerde proses gevolg met loterytender
Jan van Niekerk – finansiële direkteur, Gold Rush Volg RSG Geldsake op Twitter

SA uit AGOA geskop: Hoe groot is die werklike skade?
Johann Kotzé – uitvoerende hoof, AgriSA Volg RSG Geldsake op Twitter

Demokrasie is duur: Wat kos dit om Suid-Afrika te laat stem?
Jan-Jan Joubert – politieke joernalis en skrywer Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 November 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

Altron se omkeerstrategie begin vrugte afwerp
Werner Kapp – uitvoerende hoof, Altron Volg RSG Geldsake op Twitter

Geskiedenis van Milkor
Daniel du Plessis – visepresident: Afrika, Milkor Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrika se ekonomie is R400 miljard of 5% groter as wat ons gedink het
Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

Groot klasaksie dreig oor voertuie met buitelandse nommerplate
Mkhosi Radebe – prokureur, Radebe Attorneys Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 2 November 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae
Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
&
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Hof sê vorige minister versuim sy plig oor leeukwotas
Hannes Wessels – voorsitter, Suid-Afrikaanse Roofdiervereniging (Sapa) Volg RSG Geldsake op Twitter

Rekordroof van $6,3 miljard by Binance skud kriptomarkte
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE sak terug aan die einde van die week en dis hulpbronpryse wat dit afdruk
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Tinus drink koffie met SA Harvest se Ozzy Nel
Ozzy Nel – bestuurshoof, SA Harvest Volg RSG Geldsake op Twitter

‘n Finansiële behoefteontleding bly die hoeksteen van finansiële beplanning in die era van KI
Leandra Senekal – finansiële raadgewer: IWCP, Liberty-groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Absa open kantoor in Vereenigde Arabiese Emirate om beleggings tussen die Midde-Ooste en Afrika te ontsluit
Shirley Webber – hoof: natuurlike hulpbronne en energie, Absa-groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Geen voorkeurbieërs vir gas-tot-krag-program oor kommer oor waar die gas vandaan gaan kom
Jaco Human – bestuurshoof, Industriële Gasverbruikersvereniging SA Volg RSG Geldsake op Twitter

Wat kan die nuwe wetgewingsvoorstel oor belasting verander?
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter

Die mark bly sukkel met rigting te midde van ‘n hoë olieprys
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 29 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Markte hou nie asem op oor VSA-rentekoerse nie
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Fitch is minder optimisties oor SA se skuldvooruitsigte as die Tesourie
Thomas Garreau – direkteur, Fitch Ratings Soewereine Volg RSG Geldsake op Twitter

Kan iets gedoen word om mediesefondspremies se skerp stygings te beperk
Deon Kotze – kommersiële hoof, Discovery Health Volg RSG Geldsake op Twitter

Chinese motors: Goedkoop om te koop, maar duur om te verkoop
Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Volg RSG Geldsake op Twitter

Kripto kan die betalingsbedryf in Afrika ingrypend verander
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 28 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Naspers en Prosus se probleme lê dieper as Tencent
Hannes van den Berg – portefeuljebestuurder, Fairtree Volg RSG Geldsake op Twitter

AGOA: Die koeël is dalk reeds deur die kerk
Neil Diamond – president & voorsitter, SACCUSA Volg RSG Geldsake op Twitter

Valutabeheer se wurggreep op internasionale beleggingsbestuur kan verslap
Vukile Davidson – hoofdirekteur: finansiëlesektorbeleid, Nasionale Tesourie Volg RSG Geldsake op Twitter

Rekordoes, maar boere maak steeds groot verliese
Johan Willemse – landbou-ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kredietgraderingsagentskappe besluit gou oor Suid-Afrika
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

Ondernemings wag jare vir besluite oor invoertariewe
Anneke Janse van Vuuren – bestuurder: data-oplossings, XA Global Trade Advisors Volg RSG Geldsake op Twitter

Sewe uit tien SA ondernemings betaal lospryse ná kuberaanvalle – Sophos
Prof Danny Myburgh – besturende direkteur, Cyanre & medeprofessor, Noordwes-Univesiteit (NWU) Volg RSG Geldsake op Twitter

Brasilië wys hoe markte verkeerd kan wees
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

“Ons kliënte kom terug” - Summers
Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n Pay Volg RSG Geldsake op Twitter

Kan Suid-Afrika ’n internasionale finansiële sentrum word?
Diaan Janse van Rensburg – besturende direkteur van Efficient Invest Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 26 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae
Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21
&
Dr Chris Harmse – raadgewende ekonoom, Sequoia Investment Volg RSG Geldsake op Twitter

Die SAA het (weer) kontantvloeiprobleme
Dr. Joachim Vermooten – vervoerekonoom van die Universiteit van Johannesburg Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig
Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitter

Ondernemings begin KI ernstig opneem
Tertius Zitzke – uitvoerende hoof, 4Sight Holdings Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 Oktober 2025
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

“’n Vertraagde trein het GoMetro op die spoor gesit
Justin Coetzee – uitvoerende hoof, GoMetro Volg RSG Geldsake op Twitter

’n Wisselvallige markte skep uitstekende geleenthede
Tim Acker – portefeuljebestuurder, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter

Afrimat: "Swakste handelstoestande sedert notering in 2006”
Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat Volg RSG Geldsake op Twitter

Clicks mik na 1 200 winkels ondanks moeilike mark
Bertina Engelbrecht – uitvoerende hoof, Clicks Volg RSG Geldsake op Twitter

“Famous Brands voel die druk van versigtige verbruikers
Darren Hele – uitvoerende hoof, Famous Brands Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 22 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig : PHP maak markte skrik
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Die SAID kry ’n welkome kommoditeitsmeevaller
Dr Johnstone Makhubu – kommissaris, SARS Volg RSG Geldsake op Twitter

Die soet en suur van die MTBPS
Prof Andre Roux, Stellenbosch University
&
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Die fiskale skip het gedraai
Enoch Godongwana – Minister van Finansies Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 21 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kospryse klim al hoe vinniger te midde van droogtes en verskepingsprobleme
Dr Kobus Laubscher – onafhanklike lanbou-ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

Aftrede is nie die eindstreep nie: Vermy die foute wat aftreekapitaal uitwis
Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

Ryk gesels met Natalie Phillips van Ninety One oor die herbouing van infrastruktuur in Suid-Afrika
Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Wat om te verwag van môre se mediumtermynbegroting
Tertia Jacobs – tesourie-ekonoom, Investec Volg RSG Geldsake op Twitter

Slegs een uit 132 werksoekers kry intreevlak-werk in Suid-Afrika
Heine Bellingan – medestigter en bestuurshoof, JOBJACK Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 20 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE eindig in die groen, maar die olieprys styg
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuwe sinksmelter kan miljarde na Noord-Kaap lok
Vijay Kumar – uitvoerende hoof, Vedanta Zinc International Volg RSG Geldsake op Twitter

SA-tegnologie maak spoorwegtoerusting ‘waardeloos’ vir diewe
Franz Struwig – uitvoerende hoof, HisWay Labs Volg RSG Geldsake op Twitter

Calgro M3 se nuwe stad van 20 000 huise begin vorm aanneem
Ben Pierre Malherbe – uitvoerende hoof, Calgro M3 Volg RSG Geldsake op Twitter

Wat is 'n fiskale anker en hoekom het SA een nodig?
Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 19 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Diesel pootjie sakevertroue
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Bank van Amerika verwag R70 miljard-belastingmeevaller danksy edelmetale
Kobus Nell – portefeuljebestuurder by Stanlib Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae
Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
&
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Slegs 10% van aftreefondslede op koers vir volhoubare aftrede
Andrea Bezuidenhoudt, Alexforbes Volg RSG Geldsake op Twitter

Belastingtoegewings: So gebruik jy die stelsel wettig tot jou voordeel
Hendri de Klerk, Ultima Financial Planners Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE styg aan die einde van die week en die goudprys hou aan met styg
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

“Ek het altyd gedroom oor klippe”
Johan Odendaal – besturende direkteur, Southern Palladium Volg RSG Geldsake op Twitter

R700 miljard in die skadu: Die enorme koste van SA se onwettige ekonomie
Dr Johannes Jordaan – ekonoom, Econometrix Volg RSG Geldsake op Twitter
Recommended

Living Flat Out in Jesus with Bradley Verreynne

Hope Restoration Ministries

No Politics. Just House. By Alma T

Fr T Thought Of the Day

Afternoon Drive with John Maytham

CRC - Pastor At Boshoff

Ideas That Matter Podcast by Vusi Thembekwayo

My Deep Is Not Your Deep

Present & Promoted

BIBLE MEMORY | Mnemonics, Scripture, Bible Study, Neuroscience, Trust in God, Memorization

Business Unusual

Solo Thato Sessions