Home Podcasts PRAATING
PRAATING

PRAATING

Peach van Pletzen a.k.a Groothond 52 episodes Latest Oct 2, 2025

A podcast where the host chats about the big things in life, from the absurd to the profound, all while the Earth hurtles through space. Expect a mix of Afrikaans and English, with a healthy dose of humor and existential pondering.

Episodes

BEER ADRIAANSE Oct 2, 2025 6291 Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...”Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord.Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is.Om te probeer is dalk die coolste ding ooit.En as iemand weet hoe om mooi te probeer — op die verhoog, in teks, in stiltes en in skielike lagbuie — dan is dit vandag se gas.Hy’s daai ou wat altyd lyk of hy óf p
ZETSKE VAN PLETZEN Sep 25, 2025 5925 Is mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag.Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) kinders klere en aandag moet deel, mekaar moet opvoed en sterkmaak om reg te wees vir die wêreld.Vandag se gas is ’n aktrise wat jy dalk ken uit 7de Laan, Getroud met Rugby, Catch Me A Killer, Diepe Waters, Bakgat! en nog vele meer. Maar haar grootste rol bly haar
BRENDAN PEYPER Sep 18, 2025 4747 Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier!Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal!Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish — deesdae is hy meer op dun eish.Die man ken van eishskaats! Maak geraas vir die absolute sensasie: Brendan Peyper!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal
DEMI LEE MOORE Sep 11, 2025 5025 Elke paar dekades word ons gebless met ’n prinses.In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie poppe of poplappe nie. Hulle is prinsesse! Dís die enigste aanvaarbare P-woord. Goeiste, moenie my hier vandag opgewerk maak nie!Ons is gelukkig genoeg om die pop-prinses van Afrikaanse musiek vandag hier by ons te hê!Sy drip van talent... not to be confused
ARNO CARSTENS Sep 4, 2025 4691 Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk!Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was!Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive!Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen?
MIKE BOLHUIS Aug 28, 2025 4053 Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid.Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip...En tog dra hy sonbrille — want hy weet: lig is gevaarliker as skaduwee.But who is the man agter the bril? Hy’s die ou wat weet waar jou ex was op 12 Mei 2019.
HANNON BOTHMA Aug 21, 2025 5046 They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi?They say die snor is powerful — maar is dit pragtig?They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy?Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik? Ek draai met hierdie groot vrae na ons gas vandag... Ons land se top Glam Guru. Die Afrikaanse Ken Doll.Hy ooze Kenergy én King-energy! Entrepreneur, businessman en bad bitch!Dames en
LIZZ MEIRING Aug 14, 2025 4992 Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek!Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning.Sweet ’n Short tot Pretville.Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters. Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos.Hester en Ester Bester, Ballade vir ’n Enkeling, Agter Elke Man, Villa Rosa...Aktrise, skrywer, regisseur, vervaardiger — ’n kulturele ikoon.Haar bynaam is "Bizzie Lizzie" omdat
EMO ADAMS Aug 7, 2025 5076 Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo!Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voer. Hy’s wat mens noem: ’n Geesmissiel.The man can sing. The man can dance. Jou charisma staan nie ’n kans!Tall, dark, and Afrikaans...The one and only: Emo Adams!Kom j
BOBBY VAN JAARSVELD Jul 31, 2025 4899 Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool!Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek.Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n windpomp én ’n spierhemp gelyk kan laat sin maak. Die stem van ’n engel met abs soos ’n kobbelsteen-voetpaadjie in Tuscany.Die tannies love hom — en haat hom — afhange
NICHOLIS LOUW Jul 24, 2025 4635 We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal?Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels?Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in ’n Jack Parow-snit én ’n Van Pletzen-snit!Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot
PIERRE VAN PLETZEN Feb 29, 2024 5471 Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a ma

Recommended

Playing