Home Podcasts Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense 244 Episodes Oct 11, 2026

Slaapstories vir Grootmense is 'n weeklikse Afrikaanse potgooi wat stories en vertellings bied om luisteraars te help ontspan en aan die slaap te raak. Elke nuwe episode word op Sondae vrygestel. Die program fokus op rustige, kalmerende vertellings wat ideaal is vir volwassenes wat 'n oomblik van rus soek.

Episodes

Anika Smit Moord | Onder die Lamplig - Ep. 19
Anika Smit Moord | Onder die Lamplig - Ep. 19 Oct 11, 2026 00:21:47 - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE- BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAMLINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen.Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek oop.Die huis is versteur. En Anika Smit lê dood in haar slaapkamer.Haar hande is verwyder.Daar was verdagtes. Daar was ’n arrestasie.Daar was selfs ’n bekentenis wat later teruggetrek is.Ma
Iets Nuuts Onder die Son | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 2
Iets Nuuts Onder die Son | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 2 Oct 8, 2026 00:09:39 Piet het sy hoenders geken.Attie het geweet hoe om te bou.Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg.Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou.Daar was rook. Vere. En hoenders wat vir hulle lewe hardloop.Ou Floors het alles gesien.Die volgende oggend trek hy sy das aan… en ry prokureur toe.Wat hy daar gaan doen het, sou sy twee seuns se lewens vir a
RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18
RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18 Oct 4, 2026 00:22:13 - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE- BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAMLINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur.22 November 1977.Robert Smit en sy vrou Jean-Cora word in hul huurhuis in Springs vermoor.Robert het daardie aand ’n geheimsinnige afspraak gehad. En kort voor die moorde het Jean-Cora sy kantoor gebel met ’n boodskap: “Sy gaste wag vir hom
Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1
Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1 Oct 1, 2026 00:07:34 Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan.Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan.Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader.Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die spieël kry, besig om haar hare te borsel.En toe kyk sy om.Die Vrou in die Spieëlkas.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertel
Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete
Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete Sep 27, 2026 00:22:20 'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf.Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant.Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie.Hoe dieper hulle krap, hoe meer lae verf kom af.En met elke laag… nog ’n geheim.In hierdie familie word geheime nie begrawe nie.Hulle word blou geverf.Welkom terug by, Slaapstories vir G
Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons?
Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons? Sep 22, 2026 00:11:48 VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL!LINKS VERDER ONDER TOENorkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.comCrimeSTOP - 0860010111MySAPS APP - Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.sapsApple - https://apps.apple.com/za/app/my-saps/id1478487910JY KAN ANONIEM BLY!'n Spesiale dankie aan Terry de Klerk van die Norkem Park CPF vir sy tyd en aan die Norkem
Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17
Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17 Sep 20, 2026 00:24:08 - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE- BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAMLINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️Kaapstad, 1992.Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry.Party klim in. Party kom nooit weer terug nie.Later word hul liggame op verskillende plekke oor die Kaap gevind. En vir lank sien niemand die volle patroon nie. Die Parow Reeks-Moorde blyesef hulle soek moont
The Basilisk | Voltaire
The Basilisk | Voltaire Sep 13, 2026 00:21:53 ’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef.’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het.’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook is.Maar Zadig besef gou dat daar ’n groter probleem as siekte is, bygeloof, oordaad en mense wat verkies om ’n wondermiddel te glo eerder as die waarheid.En natuurlik maak iemand wat di
Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16
Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16 Sep 6, 2026 00:17:52 Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek.Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda.Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl vermoor. Marli, net sestien jaar oud, oorleef met ernstige beserings.En dan kom die verhaal:’n Gemaskerde indringer. Donker klere. ’n Aanval in die middel van die nag.Maar iets klop nie.Gee
Van Breda M*rders Full Emergency Call
Van Breda M*rders Full Emergency Call Sep 6, 2026 00:10:22 Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof gemaak het op die einde van die dag.Laat ons weet wat jy dink oor die oproep in die comments!Luister gerus op ons YouTube kanaal of Spotify na die volle video of audio
Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee
Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee Aug 30, 2026 00:13:25 HOEKOM?Die maan hang rooi oor die see.Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor:Hoekom is die mens so wreed?Is dit in die brein?In die oë?Of lê die antwoord dalk in die hart?Maar hoe verder hy soek, hoe duideliker word dit dat die grootste monster nie altyd die een in kettings is nie.’n Donker, ontstellende kortverhaal oor wreedheid, skuld en die verskriklike dinge wat mense do
Die Griekwastad Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 15
Die Griekwastad Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 15 Aug 23, 2026 00:22:32 Op Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek.Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul 14-jarige dogter, Marthella, word in hul eie huis vermoor.Een familielid oorleef.Hy arriveer bebloed by die polisiestasie en vertel van onbekende aanvallers wat die plaas binnegekom het.Maar iets klop nie.In hierdie episode fokus ons nie net op d

Recommended