
PSG Wealth Pretoria-Oos
By PSG Wealth Pretoria-Oos is ons kliënte die hart van ons besigheid. Vir ons is dit belangrik om jou te leer ken, om presies te verstaan wat jy hoop om te bereik en om ‘n blywende verhouding met jou te bou om jou te help om jou doelwitte te bereik.
Ons spesialiseer in die privaatkliëntemark, wat beteken dat jy nooit sal hoef terug te staan vir groot korporatiewe kliënte nie.
Ons kliënte het toegang tot ‘n volledige reeks finansiële produkte en dienste, gerugsteun deur ons verbintenis tot professionele, persoonlike advies. Dit beteken dat ons jou portefeulje gemaklik kan aanpas by jou spesifieke behoeftes.
Besoek ons webwerf: https://www.psg.co.za/branch-office/pretoria-oos-pretoria-east
Latest Episode
Die Formule vir Welvaart: Episode 5 (29.10.2024)
Previous Episodes
- Die Formule vir Welvaart: Episode 4 29.10.2024
- Die Formule vir Welvaart: Episode 3 29.10.2024
- Die Formule vir Welvaart: Episode 2 29.10.2024
- Die Formule vir Welvaart: Episode 1 29.10.2024
- Paneel Bespreking: Dawie Klopper 19.06.2024
- Lourensa Eckard: Joernalis & TV Aanbieder 19.06.2024
- Cilliers Brink: Uitvoerende Burgemeester van Tshwane 19.06.2024
- Volledige Gesprek: Politieke Landskap & Vooruitsigte Vir SA 17.06.2024