Home Podcasts Ek Jy Ons
Ek Jy Ons

Ek Jy Ons

Mienke Jacobs 20 Episodes Jan 14, 2026

Ek Jy Ons is 'n Afrikaanse podcast wat eerlik en sonder omhaal gesprekke voer oor die alledaagse uitdagings van grootword en volwasse wees. Die aanbieder deel harde waarhede oor onderwerpe waarmee baie mense emosioneel en fisies sukkel, met die doel om werklike selfverbetering aan te moedig. Die toon is soms streng, maar die intensie is altyd om te help. Dit is Afrikaans en trots, met 'n bietjie Engels hier en daar.

Episodes

Are we STILL doing New Year's resolutions?
Are we STILL doing New Year's resolutions? Jan 14, 2026 2105 Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder.Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul resolutions aanlyn share, hoekom? Het jy iets wat jy in 2026 wil bereik? Change is as good as a holiday, right? Die is my New Year's Resolutions en ek dink hul kan vir jou ook iets beteken! Mes
The Cost of Choosing Life — even when they said abort.
The Cost of Choosing Life — even when they said abort. Nov 20, 2025 3823 Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me.Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and  every victory is a "Lord what are you teaching/showing me?" opportunity. When you choose life, there will always be a cost involved, this is the truth. Mamma, be willing to pay that cos
Wanneer positiwiteit toksies raak
Wanneer positiwiteit toksies raak Oct 14, 2025 1425 Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak.Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ekjyonspodcast@gmail.com
Moet jy Kaap toe trek of nie?
Moet jy Kaap toe trek of nie? Sep 16, 2025 2969 Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke. Kom ek help jou agter die kap van die byl kom. As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is
Hoe om jou single vriende te help, of nie...
Hoe om jou single vriende te help, of nie... Jul 31, 2025 2397 Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade? Ek doen soms.LiefdeMienkeMessage my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership:
Hoe om single wees te handle
Hoe om single wees te handle Jul 8, 2025 2073 Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig?LiefdeMienkePS: die volgende episode interview ek my vriend
It's not all BLACK and WHITE
It's not all BLACK and WHITE Jun 11, 2025 3228 It's somewhere inbetween...Junie is Jeugmaand.Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling.  Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my kind eendag leer? Stel ek 'n voorbeeld wat gaan bydra tot 'n gemoed van vrede en vreugde of laste en verwyt?As jy reeds vooropgestelde idees in jou
Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede?
Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede? May 26, 2025 1381 WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is. Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede.Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar.liefdeMienkeMessage my as jy wil Follow Mienke on
Breek jou procrastination gewoonte NOU
Breek jou procrastination gewoonte NOU May 5, 2025 1712 Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA. Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte.Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel.Kom leer wat die gewoonte jou regtig kos en hoe om op te hou.liefdeMienkeMessage my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness
Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe.
Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe. Apr 14, 2025 1850 Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie?Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees.Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek weet nou van beter. Leer by my. LiefdeMienkeMessage my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ekjyonspodcast@gmail.co
Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.
Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes. Mar 24, 2025 3642 My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?Met wie gebeur dit?Wat is die warning signs?Hoe lyk dit prakties om so iets te oorwin?Wat kan ons doen om seker te maak ons kinders word beskerm?Kom vind uit.Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow
Moet jou passie jou loopbaan word?
Moet jou passie jou loopbaan word? Mar 4, 2025 1307 Hoe identifiseer ek my passie?Wat moet 'n "passie" vir my bied?Wat moet 'n "werk" vir my bied?Kan die twee dieselfde ding wees?My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor jou eie lewe en unieke omstandighede gaan nadink. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Faceb

Recommended