Klipkouers
Klipkouers is ’n Afrikaanse video-podcast oor besigheid. Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese lesse uit die sakewêreld en lewe te deel. Die podcast bied eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
Episodes

Kolonel Roy Marais | Die Onsigbare Ruggraat van die Spesmagte
Wanneer die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Spesmagte vertel word, val die kollig gewoonlik op die operateurs wat diep agter vyandelike linies gewerk het. Maar agter elke suksesvolle operasie was daar ’n ondersteuningspan wat moes verseker dat elke voertuig, wapen, stuk toerusting en noodsaaklike voorraad betyds en in werkende toestand beskikbaar was.
In hierdie episode van Klipkouers gesels

Portchie in Londen: Die Onderhoud wat nou ’n Huldeblyk Geword Het
Hierdie episode is oorspronklik in 2017 in Londen opgeneem, in persoon, terwyl Portchie gereed gemaak het vir sy eerste Britse uitstalling. Ek bring dit nou weer terug as ’n huldeblyk aan Jan Hendrik Viljoen; die Vrystaatse seun wat Portchie geword het, ná sy afsterwe op 12 Junie.
Vir my dra hierdie onderhoud ook ’n persoonlike gewig. My pa is ook op 12 Junie (2007) oorlede. Daarom voel hierdie g

Een Van Die Eerste Recces | Genl Maj Dan Lamprecht en die Dirty Dozen
Genl Maj Dan Lamprecht (afg) is een van slegs vier oorlewende stigterslede van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte — beter bekend as die Recces.
As een van die oorspronklike manne uit die pioniersjare van die Recces, was hy deel van die geslag wat die grondslag gelê het vir wat later een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde militêre eenhede sou word.
In hierdie Klipkouers Bosoorlog Stories-onde

Episode 192: Gideon Galloway
Hierdie episode is oorspronklik op 19 September 2018 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Gideon Galloway se storie steeds een van daardie entrepreneursgesprekke is wat mens herinner: groot idees klink dikwels eers belaglik voordat dit vanselfsprekend word.
Gideon is die stigter van King Price Insurance — die maatskappy wat die Suid-Afrikaanse versekeringsbedryf kom uitdaag h

Episode 191: Pepe Marais
Hierdie episode is oorspronklik in 2019 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Pepe Marais se storie vandag nog harder praat: oor hoe ’n besigheid eers kan val, en dan weer opstaan wanneer groei nie deur winsbejag gedryf word nie, maar deur ’n duidelike rede om te bestaan.
Pepe Marais is die mede-stigter van Joe Public, een van Suid-Afrika se bekendste onafhanklike advertensie-

Episode 190: Ernest North - Naked Insurance
Hierdie episode is oorspronklik in 2018 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Ernest North se storie vandag selfs skerper lees as toe: ’n Suid-Afrikaanse entrepreneur wat vroeg verstaan het dat versekering nie net goedkoper moes word nie, maar eenvoudiger, eerliker en meer menslik.
Ernest is een van die drie aktuarisse agter Naked Insurance, saam met Alex Thomson en Sumarie Gr

Episode 189: Hannon Bothma
Hierdie episode is oorspronklik in 2019 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Hannon Bothma en Julius Swart se storie wys hoe ’n persoonlike passie, as dit lank genoeg met dissipline en vakmanskap gevoer word, uiteindelik ’n herkenbare Suid-Afrikaanse handelsmerk kan word.
Hannon Bothma is vir baie mense die gesig van Glam Guru — die man van hare, grimering, styl en transforma

Episode 188: Mike Bolhuis
Hierdie was een van die mees afgelaaide episodes op Klipkouers. Dit is oorspronklik in 2020 opgeneem, maar ek bring dit nou weer terug omdat Mike Bolhuis se wêreld — misdaad, dwelms, geweld en die beskerming van kwesbare mense — vandag nog net so hard teen Suid-Afrika se werklikheid skuur.
Mike Bolhuis is nie ’n sagte stem in die openbare gesprek nie. Hy praat reguit, hy ontstel mense, en hy verm

Episode 187: Jimmy Malan
Hierdie episode is oorspronklik op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Jimmy Malan se storie wys hoe nuuskierigheid en innovasie oor geslagte gebou word.
Die Malan plaas het oor meer as 110 jaar ’n sterk kultuur van nuuskierigheid en vooruitstrewendheid ontwikkel. Van die begin af het die stigter ’n punt daarvan gemaak om die beste plantmetodes toe te pas, en selfs Duitsland t

Episode 186: Charles Back
Hierdie episode is oorspronklik in Augustus 2022 op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Charles Back se storie baie meer is as wyn en kaas. Dit gaan oor waardes, visie en hoe ’n mens ’n besigheid oor geslagte bou.
Charles Back is die derde generasie eienaar van wyn en kaasprodusent Fairview in Paarl. Die opregtheid en eerlikheid van sy pa en oupa is waardes wat hy vandag nog u

Episode 185: Deon Meyer
Hierdie episode is oorspronklik in Maart 2022 op Nostalgooi opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Meyer se storie nie net oor skryf gaan nie. Dit gaan oor deursettingsvermoë, vakmanskap en hoe ’n mens iets wêreldklas uit Suid-Afrikaanse grond bou.
Nié alleen het hy bykans eiehandig misdaadfiksie in Afrikaans laat herleef sedert 1994 nie, Deon Meyer is ook een van die “Nuwe Suid-Afrika”

Episode 184: David Kramer
Hierdie episode is oorspronklik in Februarie 2022 op ’n ander podcast reeks, Nostalgooi, opgeneem het. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat hierdie gesprek met Kramer tydloos is; nie net as kunstenaar nie, maar ook as entrepreneur.
Benewens die kommersiële sukses wat hy in die vroeë tagtigerjare met supertreffers soos ‘Blokkies Joubert’ behaal het, kan David Kramer met reg as ’n baanbreker van a

Bosoorlog Eps 3: Generaal-majoor Gert Opperman
In hierdie besonderse episode van Klipkouers Bosoorlog Stories het ek, Jacques Basson, die voorreg om met generaal-majoor Gert Opperman te gesels, 'n merkwaardige militêre leier met 'n indrukwekkende loopbaan van 33 jaar in die weermag. Bekend as die man wat die Voortrekker Monument gered het, deel Generaal Opperman sy ryk ervarings en insigte oor sy militêre loopbaan, sy tyd as hoof van die monum

Klipkouers 9de Verjaarsdag: Jacques Basson Se Terugblik & Toekomsvisie
9 JAAR VAN INSPIRERENDE GESPREKKE!
Klipkouers vier vandag 'n mylpaal - Jacques Basson deel ons reis van toe tot nou, en gee 'n voorsmakie van wat voorlê. Van nederige begin tot 'n instelling in Afrikaanse podcasting!
Nege jaar gelede het alles begin met 'n eenvoudige gedagte en 'n mikrofoon. Vandag staan Klipkouers as 'n baken van innovasie in die Afrikaanse digitale landskap, met meer as 350,0

Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa
'n Diepgaande Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie
"Kom ons begin met 'n glasie whiskey," sê Sersant-Majoor SW Fourie, 'n veteraan van Suidwes-Afrika (nou Namibië). Sy bynaam "SW" het 'n interessante oorsprong - dit kom van sy voorletters én sy Windhoekse herkoms. "In Durban by die basis het Riem de Jager opgemerk dat Win

Bosoorlog Eps 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa
Die Pad na die Recces Wanneer jy die naam "Recce" hoor, dink jy dadelik aan Suid-Afrika se elite-soldate. Maar min mense weet werklik wat dit gevat het om een te word. Sersant-Majoor SW Forie en Sersant-Majoor James lig vandag die sluier.
Die keuringsproses was berug - slegs 4 tot 6 uit elke 100 man het dit gemaak. Aanvan

Rondetafelgesprekke: Talent & span ontwikkeling
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te

Rondetafelgesprekke: Toepassings van die Internet van Dinge (IoT) in landbou met Ctrack
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te

Rondetafelgesprekke: Welvaartskeppingstrategieë vir landbou & slaggate om te vermy met PSG Wealth Pretoria-Oos
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te

Rondetafelgesprekke: Volhoubare sonkrag-oplossings vir landbou met Solareff
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te

Rondetafelgesprekke: BEE as besigheidstrategie & mites met Empowerlogic
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te

Episode 183: Cobus van den Berg
Die Afrikaanse film bedryf 20 jaar terug was nie die reus wat ons vandag ken nie. Die bedryf het ’n laagtepunt bereik na die suksesse van die 1970’s en 80’s, en baie was van die opinie dat daar net nie meer ’n mark vir Afrikaanse films was nie.
Maar in die 2010’s het die bedryf floreer, met titels soos Liefling en Semisoet wat groot sukses by die loket behaal het. Dit is toe dat Cobus van den Ber

Episode 182: Ronel Bezuidenhout
Entrepreneurskap verg baie verskillende eienskappe, maar bowenal verg dit die vermoë om ’n geleentheid raak te sien, ongeag waar die geleentheid is.
Ronel Bezuidenhout het so ’n geleentheid raakgesien in die gasvryheidsektor en dit met albei hande aangegryp. In 2001 het sy Capital Hotel Skool se deure oopgemaak, ’n tersiêre instansie wat gasvryheidsbestuur kursusse aanbied.
EK gesels met Ronel o

Episode 181: Giniel de Villiers
Giniel de Villiers is 'n legende in die motorsportwêreld en ‘n trots Suid-Afrikaanse produk.
Tussen 1997 en 2000, wen hy die Suid-Afrikaanse Touring Car kampioenskap vier keer. In 2003 maak hy 'n indrukwekkende Dakar debuut met Nissan, deur in die vyfde plek te eindig. Saam met Volkswagen, behaal hy 'n tweede plek in 2006 en 'n oorwinning in 2009.
Met 'n loopbaan wat meer as twee dekades strek

Episode 180: André Koegelenberg & Johan Pool
André Koegelenberg en Johan Pool se lewens is op hul koppe gedraai toe ‘n gasontploffing in 2019 hulle elektriese winkel vernietig het. Na jare se harde werk om hul reputasie op te bou en ‘n kliëntebasis te vestig was daar net een ding om te doen: om oor te begin.
Die konsessiehouers van die ACDC Express in Worcester gesels oor hoe hulle in die bedryf beland het, die uitdagings wat hulle moes o

Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
Ek het gesels met Roedolf van der Westhuizen, die Uitvoerende Hoof van Die MOS Inisiatief en Albert van Wyk oor entrepreneurskap. Ons het veral gesels oor Albert se televisiereeks op VIA "Maak my 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, waar Hoërskool kinders wat hul eie besighede bedryf, meegeding het om die gesogte titel.
Gaan luister gerus ook na die nuwe podcast reeks, Pot Vol Kenn

Episode 178: Andrew Bartlett
Andrew Bartlett het sy eerste groot besigheid in telekommunikasie in Bloemfontein opgebou. 'n Kombinasie van te vinnige en te diverse groei, tesame met Covid as kersie op die koek, het gelei tot die ineenstorting van die besigheid. Sy Covid-storie begin in 'n diep, donker geestelike gat.
Gelukkig is sy post-Covid-storie 'n nuwe begin met 'n nuwe vennootskap wat oa 'n gemeenskapsradiostasie, 'n nu

Episode 177: Andries Mulder
"Wanneer jy oorweeg om sonpanele te installeer, is dit noodsaaklik om navorsing te doen oor die maatskappy wat jy van plan is om te gebruik, en te verseker dat die produk wat gebruik word in Suid-Afrika gediens kan word, anders gaan jy probleme ervaar," sê Andries, eienaar van die ACDC Express in Nelspruit.
Andries het in verskeie bedrywighede gewerk, insluitend die klerebedryf, wegneemetes, en d

Episode 176: Arnold Vosloo
In hierdie podcast-episode voer podcaster, Jacques Basson, 'n gesprek met legendariese Suid-Afrikaanse akteur Arnold Vosloo. Vosloo, bekend vir sy rolle in Hollywood-rolprente soos The Mummy en Blood Diamond, bespreek sy voorneme om jaarliks na Suid-Afrika terug te keer om aan Afrikaanse projekte te werk. Die gesprek dek sy grootwordjare, sy loopbaan in Hollywood, en sy nuutste projek, die Afrikaa

Agripreneurs Reeks: Stian Brandt
Het jy al ooit gewonder waarom ry daar meestal oorsee-vervaardigde “rowwe-onbeskofte-ruwwe-terrein-bakkies” in Afrika rond? Wel, dis aan die verander. ‘n Vrystater het opgehou wonder. ‘n Plan gemaak en gedoen! So is die bekostigbare, taai, betroubare, geen fieterjasies Brandt BRV-werkeselbakkies in Bloemfontein gebore en nou ook vervaardig.
Ek het onlangs die spartaanse, duursame, lae onderhoud,

Episode 175: Die SONpaneel
Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake.
Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com

Episode 174: Die SONpaneel
Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake.
Besoek die webwerf: www.klipkouers.com

Episode 173: Sepp Eckmaier
Vanuit die omstrede Afrikaner-nedersetting van Orania, in die hartjie van die Karoo en op die oewer van die Oranjerivier, word al vir die afgelope bykans 10 jaar tradisionele Duitse bier gebrou wat vir Suid-Afrikaanse skuimkop-liefhebbers, van heinde en ver, gaande het.
Sepp Eckmaier het vir Orania ontdek tydens ’n gesinsvakansie in die Republiek, en vyf jaar later, na etlike jare se diens, uit

Episode 172: Die SONpaneel
Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake.
Besoek: www.klipkouers.com

Episode 171: Die SONpaneel
Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake.
Besoek: www.klipkouers.com

Klipkouers SON | W18E4 | Volle Onderhoud
Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin.
Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W18E3 | Finansies
Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin.
Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W18E2 | Regspraak
Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin.
Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W18E1 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin.
Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W17E3 | Regspraak
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W17E2 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W17E4 | Finansies

Klipkouers SON | W17E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W16E4 | Finansies

Klipkouers SON | W16E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W16E2 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W16E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W15E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W14E4 | Finansies

Klipkouers SON | W14E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W14E2 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W14E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W13E4 | Finansies

Klipkouers SON | W13E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W13E2 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W13E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W12E4 | ”A.I.” Aftrede is Moeilik
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W12E3 | Saak vir die Mens teen A.I.
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W12E2 | A.I. & Die Impak op Besigheid
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W12E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W11E5 | Menslike Hulpbronbestuur: Ferdi Hartzenberg
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W11E4 | Finansies

Klipkouers SON | W11E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W11E2 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W11E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W10E4 | Finansies

Klipkouers SON | W10E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W10E2 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W10E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W9E1 | Volle Onderhoud
Die entrepreneur en sy mindset, oftewel ingesteldheid. Dewald bespreek hoe ’n mens jou ingesteldheid kan versterk deur jouself uit te daag, en uit jou gemaksone te kom.
Marais benadruk die belangrikheid van produktiwiteit, nie net vir prokureurs nie maar vir enige professionele persoon, en deel sy top-5 produktiwiteitstoepassings.
Laastens verduidelik Ernes die A van MBA, naamlik ‘Alternatiewe B

Klipkouers SON | W9E2 | Besigheid & Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W9E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W9E4 | Finansies

Klipkouers SON | W8E4 | Finansies

Klipkouers SON | W8E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W8E2 | Digitale Bemarking
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W8E1 | Volle Onderhoud
Jacques stel die vraag aan Dewald: Hoekom behoort ’n mens die digitale bemarking van jou besigheid uit te kontrakteer?
Marais bespreek die veld van korporatiewe bestuur (corporate governance), oftewel ‘regeerkunde’. Met ander woorde, wie besluit wat in ’n maatskappy?
Ernes verduidelik vervolgens die B van MBA in Eiendomsbelegging, naamlike ‘Berekeninge’.
Luister na die episode hier:
Spotify:

Klipkouers SON | W7E5 | Gesondheid & Welstand
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.
Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.
Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: h

Klipkouers SON | W7E4 | Finansies

Klipkouers SON | W7E3 | Regspraak