Home Podcasts Colourful
Colourful

Colourful

Radio Pulpit 150 Episodes Jul 11, 2026

Colourful is a music programme on Radio Pulpit that celebrates Gospel music. The presenter is Janine van Niekerk, an expert in the South-African Gospel music industry. She is also the manager of the SAMA-award winning Afrikaans gospel artist, Retief Burger.

Episodes

Appel - Genade Water
Appel - Genade Water Jul 11, 2026 13:07 Janine van Niekerk gesels met Appel oor hoe hy glo die Here hom gebruik deur sy musiek.
Sean Butler - Gee ons krag
Sean Butler - Gee ons krag Jul 11, 2026 16:45 Janine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way.
Jo Black by ons damesoggend
Jo Black by ons damesoggend Jul 4, 2026 18:28 Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.
Francois Boyce voel pa-wees is TOON-KRUL sake!
Francois Boyce voel pa-wees is TOON-KRUL sake! Jul 4, 2026 21:41 Janine van Niekerk gesels met Francois Boyce oor sy voorreg om Levi se pa te mag wees en sy hartroerende lied "Om jou Pa te wees" wat daaruit gevloei het.
Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about "Drive for Jesus."
Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about "Drive for Jesus." Jun 27, 2026 17:19 Janine van Niekerk is speaking to Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about that stunning "Drive for Jesus" on his racing helmet when he races for the French Raceberry karting team.
Delano Venter skep uit sy gebrokenheid
Delano Venter skep uit sy gebrokenheid May 30, 2026 5:56 Uit Delano Venter se gebrokenheid, vloei nuwe musiek onder die naam "Through Christ", met die hoop dat sy kwesbaarheid vir ander genesing kan bring in Sy teenwoordigheid (Gal 2:20). Die liedjie se naam is "Bones".
Gerrit van Wyk oor genade
Gerrit van Wyk oor genade May 9, 2026 21:44 Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, sy musiek en die bediening.
Pierre Henrico vier Sy genade
Pierre Henrico vier Sy genade May 9, 2026 16:00 Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
DJ Boom - Praat met my
DJ Boom - Praat met my May 2, 2026 18:15 Janine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS jy die liedjie soek - hier is die link - https://vt.tiktok.com/ZSHHjGwgH/
Tania Strauss skryf en sing Jessie
Tania Strauss skryf en sing Jessie Apr 18, 2026 19:45 Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.
Milah - Holy Holy Holy
Milah - Holy Holy Holy Apr 18, 2026 18:58 Janine van Niekerk gesels met 15 jarige Milah oor haar hart vir Jesus, musiek en om mense te seën met hoop. Haar debuut enkelsnit is "Holy, Holy, Holy".
Tracey Elliott - a Mrs SA semi-finalist with a mission
Tracey Elliott - a Mrs SA semi-finalist with a mission Mar 28, 2026 21:30 Janine van Niekerk is speaking to Tracey Elliott, a Mrs SA semi-finalist with a mission to tell her story to the glory of God.

Recommended