
Radio Eersteriver is 'n aanlyn gemeenskapsradiostasie in Eersterivier, Kaapstad, Wes-Kaap. Die stasie speel plaaslike musiek (sokkie, gospel, reggae) en bied nuus, sport, geselsprogramme en gemeenskapsgeleenthede aan. 'Onse stasie, onse talent, onse mense.'