Waterberg Stereo is 'n gemeenskapsradiostasie wat op 104.9 FM in Thabazimbi, Limpopo, uitsaai en ook lewendig stroom na luisteraars regoor Suid-Afrika en die wêreld. Die stasie speel musiek oor alle generasies heen en bied nuus-, gesels- en vermaakprogramme aan, met ateljees in Thabazimbi en Nylstroom.
Playlist
Spiders and SnakesBellamy Brothers
09:15
Kerneels Se WalsOupa Gideon de Beer & Dion Olwagen