
Radio Namakwaland is 'n Christelike gemeenskapsradiostasie in Vredendal (Matzikama) wat sedert 1996 op 93.4 FM uitsaai. Die programinhoud is oorwegend van plaaslike oorsprong en dek nuus, aktuele sake, gesprekke en musiek vir die Weskus- en Matzikama-streek, en word ook wêreldwyd aanlyn gestroom.