
Oikos
Oikos is 'n lokepisode wat 'n refleksie bied van die Bybel marathon. Vier vroue deel hul ervarings oor die Bybel marathon en die resies van die lewe. Hulle gesels oor hoe 'n mens tyd vir die Here maak, wat ons tenks vol maak en watter uitdagings ons in die lewe ervaar. Die episode moedig luisteraars aan om stil te staan by geestelike groei en volharding.
Episodes

In die Begin
Hey! I'd love to hear your thoughts, send me a voice note.Die begin van die Oikos podcast en hoe dit jou ook kan inspireer

'n Vol Tenk vir die Resies
Hey! I'd love to hear your thoughts, send me a voice note.Oikos Lokepisode. 'n Refleksie van die Bybel marathon. Vier vroue deel hul ervarings oor die Bybel marathon en die resies van die lewe. Hoe maak 'n mens tyd vir die Here, wat maak ons tenks vol en wat is die uitdagings waarmee ons worstel?
Recommended

BIBLE MEMORY | Mnemonics, Scripture, Bible Study, Neuroscience, Trust in God, Memorization

Business Unusual

Solo Thato Sessions

DJ H-tee Mixtapes

Loyiso Da Deejay

The New Breed Podcast

Holy Spirit's Tabernacle

Pastor Lenn Ressou

Kabelo Dee Jay Marokolo

Deejay 2mi Exclusive DeepSoul Mix

Huisgenoot Ware Lewensdramas

DJ Mixes