Home Podcasts Kommentaar
Kommentaar

Kommentaar

RSG 734 Episodes Sep 20, 2026

RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week. Die program bied 'n diepgaande ontleding van die nuus en bied konteks deur gesprekke met kenners. Luisteraars kry insig in die stories wat die week se gebeure gevorm het.

Episodes

Kommentaar 20 September 2026
Kommentaar 20 September 2026 Sep 20, 2026 4366 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontleder prof. Pieter Duvenage, Antionette Slabbert, voorsitter van die Persklub en dr. Oscar van Heerden,
Kommentaar 13 September 2026
Kommentaar 13 September 2026 Sep 13, 2026 4222 13 September 2026: ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die staat wat boere wou melk vir entstof; nog 'n ANC lid skel op die publiek; en spanning in Brics oor die Midde-Ooste.
Kommentaar 6 September 2026
Kommentaar 6 September 2026 Sep 6, 2026 4140 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die jongste Ipsos-peiling, wat wys dat die metro’s die belangrike politieke speelvelde sal wees.
Kommentaar 30 Augustus 2026
Kommentaar 30 Augustus 2026 Aug 30, 2026 4192 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die IRR se jongste peiling oor veral vroue se kiesgewoontes. En, hoekom die inligting wat uit Tibet kom na die vloede, so skrams is.
Kommentaar 23 Augustus 2026
Kommentaar 23 Augustus 2026 Aug 23, 2026 4038 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Kommentaar 16 Augustus 2026
Kommentaar 16 Augustus 2026 Aug 16, 2026 4214 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Kommentaar 9 Augustus 2026
Kommentaar 9 Augustus 2026 Aug 9, 2026 3383 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Kommentaar 2 Augustus 2026
Kommentaar 2 Augustus 2026 Aug 2, 2026 4913 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Kommentaar 26 Julie 2026
Kommentaar 26 Julie 2026 Jul 26, 2026 4620 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Kommentaar 19 Julie 2026
Kommentaar 19 Julie 2026 Jul 19, 2026 4774 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Kommentaar 12 Julie 2026
Kommentaar 12 Julie 2026 Jul 12, 2026 4923 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Kommentaar 5 Julie 2026
Kommentaar 5 Julie 2026 Jul 5, 2026 4914 ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

Recommended