
She's Gutsy
What does it actually mean to be "gutsy"? It’s more than just fitness or success, it’s how a woman moves through life. The She’s Gutsy Podcast explores the real stories behind strong women, focusing on the moments of courage, vulnerability, and healing that shape us all. From world-class athletes, creative entrepreneurs to strong women from different backgrounds, we dive deep into the struggles and triumphs that make us human. Subscribe for honest conversations that will leave you feeling seen, inspired, and encouraged.
Episodes
2 Weke na Geboorte na Parys 2024: Die Onvertelde Olimpiese Storie | Vicky Van Der Merwe S1E24
In Episode 24 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met Parys 2024-Olimpian, wêreldklas, driekampatleet, hoofafrigter en ma van twee, Vicky Van der Merwe, oor veerkragtigheid, dissipline en die najaag van onmoontlike drome.
Terwyl die meeste mense net gesien het hoe Vicky Suid-Afrika op die Olimpiese verhoog in Parys verteenwoordig, weet amper niemand waar daardie reis werklik begin het nie.
Die Vinnigste Vrou op die Water: Breek Haar Stilte oor Haar Diepste Stryd | Karo Van Tonder S1E23
In Episode 23 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Karo van Tonder, internasionale Windsurfer, Afrika-snelheidsrekordhouer en 'n ware voorbeeld van onwrikbare moed en veerkragtigheid
Karo neem ons terug na waar haar passie vir die water op 12-jarige ouderdom in Langebaan begin het, hoe sy haar eie suksesvolle besigheid gebou het, en hoe sy gegroei het tot een van die vin
From Bariatric Surgery to 7 Iron Mans: The Truth About Weight & Worth | Tracey-Lee Lusty S1E22
In Episode 22 of the She’s Gutsy Podcast, Juli sits down with the incredible Tracey-Lee Lusty (@fitnessgirlza), creator of Fitness Girl, attorney, body positivity advocate, and endurance athlete.
Tracey-Lee opens up about her ten-year journey online, from battling weight struggles since primary school and navigating binge eating, to discovering body positivity and making the life-changing decis
Van Brownies in ‘n Garage na 4 La Coco C Restaurante: Geloof en Sukses | Jeanine Claassen S1E21
In Episode 21 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Jeanine Claassen, eienaar en stigter van vier La Coco C restaurante regoor Suid-Afrika, ma, atleet en 'n female founder wat die Here vertrou in elke liewe stap van haar pad.
Van brownies bak in haar ma se garage op 24 tot die bou van 'n geliefde nasionale restaurant-handelsmerk, Jeanine deel haar eerlike pad van harde we
Om Oor te Begin Het My Lewe Gered | Nienka du Toit S1E20
Om jou hele lewe en identiteit van voor af te herbou is een van die moeilikste dinge wat 'n mens kan doen. Maar om oor te begin is nie 'n mislukking nie; dit is waar ware herstel plaasvind.
In Episode 20 van die She’s Gutsy Podcast gesels gasheer Juli Kleinhans met Nienka du Toit, voormalige Suid-Afrikaanse sewekamp-atleet, HYROX-deelnemer en afrigter. Van haar vroeë sukses as 'n 17-jarige sewe
Stop Waiting for Confidence: The Power of Doing It Scared | Tiffany Amber Moses S1E19
In Episode 19 of the She’s Gutsy Podcast, host Juli Kleinhans sits down with Tiffany Amber Moses, a specialist wellness counselor, entrepreneur, and former pageant titleholder.
For 19 years, Tiffany lived in a world of modeling and pageantry where worth was often reduced to a standardized checklist of physical features. But after opening a modeling school that quickly grew to fifty students, th
Running Comrades With a Skipping Rope to Stop Human Trafficking | Marissa Groenewald S1E18
Running 90 kilometres across the brutal hills of Comrades is daunting enough. Doing it while continuously skipping rope sounds completely impossible.
In Episode 18 of the She’s Gutsy Podcast, host Juli Kleinhans sits down with Marissa Groenewald, the pioneering athlete known globally as The Rope Runner. What began as a modest 15-minute jog just to clear her head from toddler chaos quickly grew
Van ongelooflike seer tot internasionale sukses. Her unspoken truth. | Elizma Esterhuyse S1E17
In Episode 17 van die She's Gutsy Podcast gesels Juli Kleinhans met Elizma Esterhuyse: model, entrepreneur en die stem agter Her Unspoken Truth.
Op 'n modelreis oorsee het Elizma per ongeluk 'n paar sneakers gekoop en verlief geraak op 'n brand, Cooway, wat min mense in Suid-Afrika geken het. Ses maande later het sy en haar besigheidsvennoot die distribusiereg vir Afrika geteken, in twee weke uit
You Can’t Hate Yourself Into Loving Yourself | Abbi McDuling S1E16
In Episode 16 of the She's Gutsy Podcast, host Juli Kleinhans sits down with Abbi McDuling, a trainer, coach, and mom of two who has spent years unlearning almost everything she was taught about her body. For a long time, the gym was a punishment and the scale was the boss.
Abbi grew up thinking movement was something you did to shrink yourself, taping up magazine models as "goals" and weighin
Die braafste ding wat ek nog ooit gedoen het | Katinka Oosthuizen S1E15
In episode 15 van die She's Gutsy Podcast gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met Katinka Oosthuizen, een van Suid-Afrika se oorspronklike influencers, komediant en TV-persoonlikheid wat sy al sedert 2016 ken.
Die hele land ken Katinka se lag. Maar agter daardie lag is 'n seisoen wat swaar gevoel het. Sy vertel eerlik oor hoe sy jonk getrou het, oortuig dat sy die regte pad volg, en hoe die l

Half miljoen mense se oë is op Mila G, maar wie is sy regtig? | S1E14
Welkom terug by die She's Gutsy Podcast!
In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Mila Goussard, of soos die meeste van julle haar ken, Mila G. Met meer as 400 000 followers op TikTok (@woahmilag) is sy een van Suid-Afrika se mees herkenbare jong stemme, maar vandag delf ons 'n bietjie dieper na die Mila agter Mila G.
Ons gesels oor haar grootwordjare in
Marciel Hopkins-Lourens oor sterk voel in jou eie liggaam, ma-wees & jou drome volg. | S1E13
Welkom by episode 13 van die She's Gutsy Podcast!
In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Marciel Hopkins. Marciel is 'n model, TV-aanbieder, spreker en 'n stem vir liggaamsaanvaarding. Julle ken haar dalk van die verhoog, die kameras, of as voormalige aanbieder van Boer Soek 'n Vrou.
Maar vandag kyk ons 'n bietjie verby die hoogtepunte. Marciel het groo

Finding your “why”. Fertility journey, grief & the road to Comrades. | Jean-Marié Stander S1E12
Welkom by Episode 12 van die She's Gutsy Podcast!
In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met Jean-Marié Stander, 'n regsgeleerde, vrou, ma & mede-eienaar van die Belmont-gastehuis. Baie mense ken haar as die vrou van bekende rugbyspeler CJ Stander. Maar agter daai naam is 'n stil storie van geloof, verlies en 'n moed wat niemand van weet nie.
Ons gesels oor die lang, moeilike

Van assistent op stel tot Wyfie hoofrol. Wat dit werklik vat. | Mienke Ehlers S1E11
Welkom by Episode 11 van die She's Gutsy Podcast!
In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Mienke Ehlers, die aktrise en stilis wat jy dalk ken as Dalena, Mia op Wyfie, of haar huidige rol, Frankie.
Maar lank voor die kamera se lig ooit op haar geval het, was daar jare van stil, ongesiene werk. Mienke het as kelnerin, persoonlike afrigter en kosstilis gew

Tamsyn Gerrits on Surviving Cancer, Motherhood, Miss SA & Bulimia | S1E10
Welcome back to the She's Gutsy Podcast!
In this episode, our host, Juli Kleinhans, sits down with the incredibly inspiring Tamsyn Gerrits (formerly Tamsyn Jack). Tamsyn is a powerhouse entrepreneur, a Miss SA 2022 Finalist, a devoted wife, and a mother to her beautiful son, Elan.
But this conversation goes far beyond the highlight reel. Tamsyn opens up about "The Great Interruption”-t

How she left corporate to build her own brand. Anxiety, transformation & community. S1E9: Caitlin Hood
Welcome to episode 9 of She's Gutsy!
In this episode, our host, Juli Kleinhans, sits down with the incredibly warm and inspiring Caitlin Hood (known to her community as "Chommie"). Caitlin is a content creator, wellness enthusiast, BASI Pilates instructor, ultra-marathon runner, and the 2024 Women's Health SA Cover Search Winner.
Today, we pull back the curtain on the "messy middle" of her
Die prys van sukses: unlabelling, uitbranding, bullimië & modelwerk. | Martinique S1E8
Welkom by episode 8 van She's Gutsy!
In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Martinique Ferreira. Martinique is die stigter van die digitale agentskap Prinsipal, mede-stigter van die Swiitch app, 'n voormalige Mej. SA semi-finalis, en sy het onlangs op die voorblad van Women's Health Suid-Afrika verskyn. Maar agter al die suksesse en glans is daar 'n diep

Van bak om te oorleef tot ‘n multi-miljoenrand koekie-“empire”. Depressie, MasterChef en Mondvol. | Andriëtte S1E7
Welkom by Episode 7 van die She's Gutsy Podcast!
In hierdie episode gesels ons met die ongelooflike Andriëtte Georgiou. Sy is die stigter en eienaar van die geliefde Mondvol bakkery, die naaswenner van MasterChef Suid-Afrika (Seisoen 4), 'n voormalige musikant, en 'n ma.
Ons gesels eerlik oor haar reis van oorlewing na sukses. In 2021 is Andriëtte weens die pandemie afgedank, en het sy uit a
Wat dit REGTIG vat om ’n Olimpiese medalje te wen: Opofferings, Beserings & LA 2028 | Jo-Ané du Plessis S1E6
In hierdie episode van die She's Gutsy Podcast sit Juli saam met Suid-Afrika se eie spiesgooi-koningin en Olimpiese silwer-medaljewenner, Jo-Ané du Plessis (ook bekend as Jo-Ané Van Dyk) 🩷
Ons almal het gesien hoe sy Suid-Afrika se harte gesteel het op die wêreldverhoog tydens die Parys Olimpiese Spele, maar wat vat dit werklik om daar te kom? 🩷 Vandag stap ons weg van die blink medalje af en g
Volg jou drome & wees jouself | Leah Van Niekerk S1E5.
Welkom by die She's Gutsy Podcast
In hierdie episode gesels ons gasheer, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Leah van Niekerk. Julle ken haar waarskynlik as een van Suid-Afrika se mees geliefste pop-sangeresse, of dalk as die talentvolle aktrise en voormalige aanbieder van Boer Soek 'n Vrou. Maar vandag kyk ons 'n bietjie verby die glans van die verhoogligte.
Ons gesels oor die absolute moe
The Dark Side of the Skinny Epidemic: Anorexia, Hyrox & the pursuit of strength | Grapefitt S1E4
In Episode 4, host Juli Kleinhans sits down with the incredible Liney Bezuidenhout, better known to her amazing community as @grapefitt. Today, we are pulling back the curtain on the "dark side" of the fitness industry to have a deeply honest, unpolished conversation about what it truly means to heal your relationship with your body.
Liney shares her powerful journey of stepping into the fitnes

Finding your identity & navigating your twenties with our Gutsy Coach | Tamsyn Dexter S1E3
Welcome to episode 3 of the She's Gutsy Podcast! 🎙️
In this episode of the She's Gutsy podcast, our host, Juli Kleinhans, speaks to the incredible Tamsyn Dexter. She is a professional dancer, aerialist, contortionist, and model. She is also a Gutsy Trainer on the Gutsy App, where she leads programs, workouts, and challenges for the Gutsy Community. We chat about identity, Tam's unconventional car
Janine Gouws: Hoe om jouself weer te vind na trauma – S1 E2
In hierdie episode van “She’s Gutsy” gesels ek met Janine Gouws, ’n ma van 7 & die eienaar van Nudo Hair Lab Cape Town. Ons gesels oor praktiese maniere om die stukkies op te tel na iets verruklik met jou gebeur. Janine gesels oor haar familie, die kar ongeluk waar sy amper haar dogtertjie verloor het & hoe sy uiteindelik haar eie haarsalon oop gemaak het. #podcast #mentalhealth #shesgutsy

Why Being Strong Almost Broke Me… | Jo Prins S1E1
So many women tie their worth to one thing…
their job, their sport, their body, their performance, their relationship, their
success.
But what happens when that thing is taken away… or no longer serves you?
In this episode, Jo Prins shares her journey of walking away from netball to protect
her mental health, and how she rebuilt her identity, confidence, and purpose
outside of sport.
This is a con
Recommended

Afternoon Drive with John Maytham

CRC - Pastor At Boshoff

Ideas That Matter Podcast by Vusi Thembekwayo

My Deep Is Not Your Deep

BIBLE MEMORY | Mnemonics, Scripture, Bible Study, Neuroscience, Trust in God, Memorization

Business Unusual

Solo Thato Sessions

DJ H-tee Mixtapes

Loyiso Da Deejay

The New Breed Podcast

Holy Spirit's Tabernacle

Pastor Lenn Ressou