Home Podcasts Die Babbelbende
Die Babbelbende

Die Babbelbende

Huisgenoot 25 episodes Nov 16, 2026

Die Babbelbende is 'n Afrikaanse kinderpodcast waarin Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu gereeld by hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis kuier. Hulle speel, sing en gesels oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en besoek 'n interessante plek waar hy inligting insamel om die vraag van die dag te beantwoord.

Episodes

25. Hoe groot is die grootste dier in die see?
25. Hoe groot is die grootste dier in die see? Nov 16, 2026 9:10 In hierdie episode leer die Babbels meer oor die grootste dier in die see. Hulle vind ook uit wat dié dier eet. 
24. Hoekom lyk mense verskillend?
24. Hoekom lyk mense verskillend? Nov 9, 2026 7:40 In hierdie episode besoek Ben ’n dokter se spreekkamer.  
23. Hoekom is Tafelberg so plat?
23. Hoekom is Tafelberg so plat? Nov 2, 2026 7:44 In hierdie episode vind die Babbels meer uit oor Tafelberg in Kaapstad. 
22. Hoekom sink bote nie?
22. Hoekom sink bote nie? Oct 26, 2026 5:50 In hierdie episode vind Ben uit hoe bote dit regkry om te dryf. 
21 Hoe werk elektrisiteit?
21 Hoe werk elektrisiteit? Oct 19, 2026 8:24 In die episode leer die Babbelbende hoe elektrisiteit werk.
20. Hoe beweeg slange?
20. Hoe beweeg slange? Oct 12, 2026 7:37 In hierdie episode vind Ben meer uit oor slange. 
19. Hoe word heuning gemaak?
19. Hoe word heuning gemaak? Oct 5, 2026 7:27 In hierdie episode vind die Babbels meer uit oor heuning en bye. 
18. Hoekom moet ek my tande borsel?
18. Hoekom moet ek my tande borsel? Sep 28, 2026 7:40 In die episode kuier Ben by ’n tandarts om uit te vind hoekom dit belangrik is om ons tande te borsel. 
17. Waar kom speelgoed vandaan?
17. Waar kom speelgoed vandaan? Sep 21, 2026 7:13 In hierdie episode vind die Babbelbende meer uit oor die oorsprong van speelgoed. 
16. Hoe groot is die grootste eier in die wêreld?
16. Hoe groot is die grootste eier in die wêreld? Sep 14, 2026 7:32 In die episode kuier Ben op ’n volstruisplaas. 
15. Waar kom wol vandaan?
15. Waar kom wol vandaan? Sep 7, 2026 7:28 In die episode leer die Babbels meer oor wol. 
14. Hoekom het party plante blomme?
14. Hoekom het party plante blomme? Aug 31, 2026 8:38 In die episode vind die Babbels uit hoekom sommige plante blomme het, maar ander nie. 

Recommended