Radio X5 Stereo Gospel is 'n susterradiostasie van Radio X5 Stereo (gestig in 2016) en speel 24/7 gospel- en inspirasionele musiek. Die onafhanklike digitale radiostasie uit Pretoria, Suid-Afrika, fokus op Afrikaanse en Engelse gospelklank — musiek vir die siel.
Playlist
Just As I AmPiet Smit
18:42
Die gemeente bring aan U die lofVarious Willie Botha