Radio Houtstok is 'n Afrikaanse gemeenskapsradiostasie wat op 100.6 FM in die Weskus uitsaai en wêreldwyd aanlyn stroom. Die stasie speel Afrikaanse treffers, Golden Oldies van die 70's, 80's en 90's, Springbok Radio-era treffers, Engelse treffers en Country-musiek. Radio Houtstok, sedert 2010 op die lug, was die eerste Afrikaanse gemeenskapsradiostasie in die Kaap.
Playlist
LangebaanKolnicks
06:25
Thats When She Started to Stop Loving YouConway Twitty
06:21
Kaapse BlouChristina Visser
06:17
Islands in the StreamDolly Parton and Kenny Rogers