OFM Stasie2 is die Afrikaanse musiekkanaal van OFM uit Bloemfontein. Op Stasie2 kan jy heeldag lank, 24/7, na jou gunsteling Afrikaanse treffers luister — sonder aanbieders, nuus of advertensies.